Bíblia OnLine

Nova Pesquisa         Todo o Livro         Todo o Capítulo

   Versão: Afrikaanse: Afrikaans (1953)
 
Apocalipse 22:19En as iemand iets van die woorde van die boek van hierdie profesie wegneem, dan sal God sy deel wegneem uit die boek van die lewe en uit die heilige stad en uit die dinge waarvan in hierdie boek geskrywe is.    
Apocalipse 22:20Hy wat dit getuig, sê: Ja, Ek kom gou. Amen, ja kom, Here Jesus!    
Apocalipse 22:21Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.    

   
Veja também: CvvNet



Página anterior    [ 3111 3112 3113 3114 3115 3116 3117 3118 3119 3120 3121 ]    Última página